Ma waar kom ek vandaan?"
Sy antwoord: "Liewe Jesus het jou gemaak en vir mamma en pappa gegee
Hy vra toe: "En waar kom mamma en pappa vandaan?" Sy antwoord: "Jesus het ons ook gemaak en vir ons mamma's en pappa's gegee. Hulle is jou ouma's en oupa's." "En Mamma, waar kom ouma en oupa vandaan?" vra hy.
Sy antwoord: "Liewe Jesus het hulle ook gemaak en hulle vir hulle mamma's en pappa's gegee."
Jannie staan so rukkie en dink.... "Jislaaik Ma, wil ma dan vir my sê niemand in die familie het die afgelope 200 jaar seks gehad nie - g'n wonder almal is so bedonderd ....
Add Comments |